Welcome To My Website!
My name is Simone, but my friends call me Koetjie.
I love genealogy. There is no other way to put it. I live, eat and breathe genealogy. Please enjoy my site. This is a bilingual site, so if you have any problems understanding the Afrikaans (or English) please pop me a mail to simone@safamilytree.com
The surnames that I am primarily interested in are:
-
Coetzer (my maiden name)
-
Traut
-
Pentz
-
Kay
Meeste mense sal sê dat hulle gunsteling slaaptydstories was die van Hans Christian Anderson, Dr Seuss of die broers Grimm. Nie myne nie. Myne was die stories van my Grootjies, oupas en oumas en selfs die kattekwaad wat my ooms als aangevang het toe hulle klein was.
Dit is hierdie stories wat my belangstelling in genealogie aangewakker het. Dit, en ook die twee familiewapens en bietjie gepaardgaande genealogie wat in ons gang gehang het. Ek het dikwels gekyk nie die Coetzer wapen en gewonder waar in aanskakel met Jacob Kutzer en sy kinders. Die internet kon my tot op ‘n punt bring, maar dan was daar ‘n gat.
Op ‘n dag het ek begin grawe en nou is daai gat gevul. Ek het ook begin grawe in die Pentz en Traut bome – my ma was ‘n nooi Pentz en haar ma ‘n nooi Traut. Albei hierdie vanne is minder algemeen en weinig, indien enigiets is nog daaroor gepubliseer. Ek hoop om iets daaraan te doen.
koetjie's
genealogy